PROGRAM PRESENTERS
Kuberwaghond
Dinsdagaand om 18:30 met herhaling Donderdagmiddag om 14:00
Jaco du Toit is a dosent by die Akademie vir Rekenaarwetenskap en sagteware ingeneurswese (Academy of Computer Science and Software Engineering) by the Universiteit van Johannesburg. Jaco is ook die adjunk-direkteur van die Sentrum van Kubersekerheid (Centre for Cyber Security) by die Universiteit van Johannesburg.
Jaco du Toit het sy Doktors graad in rekenaarwetenskap en sy fokus is spesifiek op kuber sekerheid.
Vind meer inligting oor Dr Jaco du Toit by www.cybersecurity.org
Jaco du Toit is a lecturer at the Academy of Computer Science and Software Engineering at the University of Johannesburg. Jaco is also the deputy director for the Centre for Cyber Security at the University of Johannesburg.
Jaco du Toit has a PhD in Computer Science with specialisation in Cyber Security.
For more information about Dr Jaco du Toit, visit www.cybersecurity.org

Jaco du Toit
VOORSPOEDIG & GESOND
Maandagaand om 18:30 - 19:00
Dr. Carel Bredell qualified in 1983 with an MBChB from Stellenbosch University and a diploma in anaesthesiology DA(SA) in 1990. He worked in hospitals till 1987, when he joined a GP practice. He became interested in integrative medicine after a paragliding accident in 1995 from which he recovered much better than predicted. He developed an interest in functional medicine about 15 years ago which put him on a road to find and clear up underlying causes for illnesses and problems rather than to treat symptoms chronically. Dr Bredell enjoys simplifying medicine and to improve patients' understanding of health. Has two sayings: "Your first wealth is your health" and "If you keep on doing what you did you will keep on getting what you got."

Dr. Carel Bredell
Mosaiek
Dinsdagoggend om 10:30
Annette Lubbe is the mom of 2 married sons and grandmother of 5 beautiful grandkids. She has been a Pastor & spiritual counsellor for over 30 years with training in many areas of everyday life.
Together with her husband, Annette is a motivational speaker for couples, hosts camps etc. She is also a musician of note.

Anette Lubbe
DELF N BIETJIE DIEPER
Dinsdagoggend om 10:30
Letitia was born in the East Rand of Johannesburg and went to school in Roodepoort on the West Rand. She qualified as a teacher at the Potchefstroom University for Christian Higher Education. She worked as a teacher in Krugerdorp and Randfontein and married Martin van der Merwe in December 1983. They are still married and currently live in Bellville in Cape Town.
At the end of 1997 Letitia and Martin settled in Cape Town where Letitia became actively involved in prophetic prayer ministry as well as counselling. She established Ruach Media as a publishing house and outreach ministry. She is a seasoned Word teacher and minister of the Gospel and has taught the Word at seminars and churches country-wide with her husband, Martin for almost twenty years. During this time, they also had a regular slot on two television stations and various radio stations. Letitia is regularly teaches the Word at Disa Radio Station in Cape Town.
Apart from being trained as a professional teacher, Letitia is a Charis Bible School graduate and is currently involved full-time at the Cape Town Charis Bible College. Letitia loves the Lord, love His Word and shares this love on a one-on-one basis or with audiences on radio, television and at seminars and conferences
Ruach Media was established in 2005 by Martin and Letitia van der Merwe. They are based in Cape Town, South Africa but travel all over ministering and equipping the body of Christ in order to recognize His voice through dreams and visions. God is relational and His communication through dreams and visions will always be in context of relationship with Him. Therefore Martin and Letitia also focus on helping believers to cultivate an intimate relationship with God, and to know and live out their identity in Him.
.

Letitia van der Merwe
Groen klip in die bos
Dinsdagoggend om 11:15
Die Green Times publiseer groen nuus sedert 2008 onder die leiding van eko konsultant en redaktrise Elma Pollard, wat sedert 1990 omgewingsjoernalis is. Hulle missie is om die publiek op te voed oor omgewingsake en klimaatsverandering om ons lesers te inspirer om meer bewus en volhoubaar te leef en werk – en die leiding te neem om ons land beter te bedryf en ons kinders se toekoms te bewaar. Sy praat groensake weekliks op radiostasies die afgelope 13 jaar.
Elma Pollard het in 1990 haar eerste groen kolom “Nurturing Nature” in die Eikestadnuus koerant begin, so ook groen aktivisme begin deur die eerste herwinningsdepot by die Nagskuiling in Stellenbosch te begin. Daarna het baie inisiatiewe gevolg soos die opleiding van die gemeenskap in die skep van groentetuine en opleiding van onderwysers in Kaapse skole in Geϊntegreerde Afvalbestuur – vermindering, herwinning, erdwurmboerdery, kompostering, groente verbrouing. Later jare het sy ‘n groen kolom in die Bolander koerant geskryf. Sy is ook gekwalifiseer as eko konsultant om besighede se voetspore te help verlig. Elma is ‘n Integrative Life Coach en Direkteur van SA Society of Integrative Medicine, wat sy bestuur. Sy bestuur ook ‘n groep vrywilligers wat tydens die pandemie mediese personeel ondersteun in die Helderberg-area, genaamd Circle of Love.

Elma Pollard
FINANSIELE verslag
Daagliks om 07:10
Pa-en-dogter span Frans en Christelle de Klerk is tegniese analiste wat grafieke ontleed op die beurs. Hulle passie vir finansiële markte en die prys aksie op grafieke is aansteeklik. Frans is meer as 30 jaar al betrokke op die mark en Christelle is ‘n geregistreerde makelaar op die JSE. Sy het by haar pa aangesluit in 2013. *

Frans en Christelle de Klerk
oordenking met milanie
Daagliks om 10:15
Milanie Vosloo ken en verstaan die hart van mense en het die vermoë om die gedagtes en wyshede op ’n verrassende wyse te verwoord. Haar eerlike en opregte skryfstyl en ongekunstelde maar opregte verhouding met God inspireer die lesers van haar boeke om ook ‘n persoonlike verhouding met Hom te hê. Milanie het reeds 23 boeke geskryf wat elkeen ’n topverkoper is. Sy het al verskeie toekennings vir haar boeke ontvang. ’n Paar van haar boeke is in Engels vertaal en word in die VSA versprei.
Sy skryf die afgelope 20 jaar die rubriek, Siel van ’n Vrou, in die tydskrif, Leef en die afgelope 8 jaar die rubriek, Wees stil en weet, in die tydskrif, LIG.
Milanie is die afgelope 38 jaar die Besturende Direkteur van haar eie reklameagentskap, Uppe Marketing, wat sy op 23-jarige ouderdom begin het. Sy het onlangs die leisels van HUB oorgegee en tree nou as Voorsitter op. Hierdie suksesvolle maatskappy het al verskeie nasionale en internasionale toekennings onder haar leiding ontvang het. Uppe Marketing hanteer ’n wye verskeidenheid kliënte en is die projekbestuurder van Afrikaans.com.
Milanie is ’n Strengthsfinder-afrigter en van individue en spanne wat sy ook kombineer mentorskappe en leierskapsontwikkeling van jong mense.
Sy en haar man, Johan, woon in die Elgin-vallei en sy pendel soos nodig na Johannesburg vir haar besigheid.
Ma- en Ouma-wees vir haar kinders en kleinkinders is van die vreugdes van haar lewe. Milanie is mal oor fietsry, die buitelug en eenvoudige dinge soos om te kamp en sommer net langs ’n kampvuur “mens” te wees.
Oor haar gawe om te skryf sê sy: Dis nét genade, want Hy géé dit! Ek staan keer op keer stom voor die grote God wat my, brose kleipot, se mens-woorde gebruik om ander te inspireer en moed te gee.

Milanie Vosloo